Categories: General

Lyrics – Hier Kommie Bokke (Leon Schuster)

Hie’ Kommie Bokke (Leon Schuster)

Copyright (C) 1995 Leon Schuster – All Rights Reserved
From the album Hie’ Kommie Bokke [EMI 1995]

Briiiing die Bokke!
Prrrr, ai ai ai jai jai jai jaaaaaaaaaai!
Daaar kommie ref nou!
Voooeeeetsek, voooeetsek!
Bring vir my die Bok!
Hie’ kommie Aussie,
Kiewies,
Ingilse,
Hane,
Maar waar’s die manne?

Hie’ kommie Bokke, hie’ kommie Bokke, Hoes!
Hie’ kommie Bokke, hie’ kommie Bokke, Hoes!
Hie’ kommie Bokke, hie’ kommie Bokke,
Hie’ kommie Bokke, hie’ kommie Bokke, Bring vir my die Bok!
Hie’ kommie Bokke, hie’ kommie Bokke, Hoeka chaka!
Hie’ kommie Bokke, hie’ kommie Bokke, Hoeka chaka!
Hie’ kommie Bokke, hie’ kommie Bokke,
Hie’ kommie Bokke, hie’ kommie Bokke, Prrrr, ai ai ai jai jai jai jaaaaaaaaaai!

En die manne van die Hane,
Kraai nie meer nie daar’s net trane.
En die manne van die Skotte,
Soek nog ‘n whiskey vir die slotte.
En die manne van die Iere,
Plant net bomme by hul bure.
En die manne van die Rose,
Speel soos manne met narkose.
En die manne van die Wallis,
Het nie ‘n clue nie waar die bal is.
En die manne van die Kiwi,
Het nie meer wind nie net ‘n wee-wie.
En die manne van die Aussie,
Is getoor met tokkelossie.
En die manne van die Pumas,
Het nou te doen met ons Indunas.

Kom die Bokke, kom die Bokke, Hoeka chaka.
Kom die Bokke, maak nou seker.
Kom die Bokke, kom die Bokke, Hoeka chaka.
Bring vir ons die Wereld Beker.

Tjo tjo Bokke, tjo tjo Bokke, Hoeka chaka,
Tjo tjo Bokke, ebayete,
Yebo Gogo, Yebo Gogo, Hoeka chaka.
Druk nog ‘n drie vir Oom Steve Tswete.
Hey man you met ‘n kangaroo,
For a bee ba ba in an Aussie zoo,
For a man dat die come, by die billabong.
Like a licka you dead, by die piccaninny Bok.
En ‘n shim en ‘n shim en ‘n shim wa bie
En ‘n push en ‘n push en ‘n push ‘n Wallaby.
Like a licka you dead, by die piccaninny Bok.
Maak ‘n ha, maak ‘n ha, maak ‘n ha ka kak.
Tokkelossie maak ha bang, laka san-go-ma,
En ‘n Louis, maak ha bang, yena makulu,
En ‘n popo hit a fan in a big SARFU,
Wat ‘n man, wat ‘n man, baas Jan,
Now let us do the Mexican Wave, Wooo, Wooo, Wooo, Wooo.

Hey, Hey, Hey, Hey,
Hie kommie Bokke, hie kommie Bokke, Hoes!
Hie kommie Bokke, hie kommie Bokke, Hoes!
Hie kommie Bokke, hie kommie Bokke,
Hie kommie Bokke, hie kommie Bokke, Prrrr, ai ai ai jai jai jai jaaaaaaaaaai!

Kom die Bokke, kom die Bokke, Hoeka chaka.
Kom die Bokke, maak nou seker.
Kom die Bokke, kom die Bokke, Hoeka chaka.
Bring vir ons die Wereld Beker.

Tjo tjo Bokke, tjo tjo Bokke, Hoeka chaka,
Tjo tjo Bokke, ebayete,
Yebo Gogo, Yebo Gogo, Hoeka chaka,
Druk ‘n drietjie vir Steve Tswete.

En die manne van die Hane,
Kraai nie meer nie daar’s net trane.
En die manne van die Skotte,
Soek nog ‘n whiskey vir die slotte.
En die manne van die Wallis,
Het nie ‘n clue nie waar die bal is.
En die manne van die Pumas,
Het nou te doen met ons Indunas.

Woooo!
Hey man you met ‘n kangaroo,
For a bee ba ba in an Aussie zoo,
For a man dat die come, by die billabong.
Like a licka you dead, by die piccaninny Bok.
En ‘n shim en ‘n shim en ‘n shim wa bie
En ‘n push en ‘n push en ‘n push ‘n Wallaby.
Like a licka you dead, by die piccaninny Bok.
Maak ‘n ha, maak ‘n ha, maak ‘n ha ka kak.
Tokkelossie maak ha bang, laka san-go-ma,
En ‘n Louis, maak ha bang, yena makulu,
En ‘n popo hit a fan in a big SARFU,
Wat ‘n man, wat ‘n man, wat ‘n man, baas Jan,
Vat die legs, vat hom hom uit, vir ‘n Morne man,
Wat ‘n man, daardie Jannie, was ‘n engel met ‘n angel,
Met ‘n oog vir ‘n oog,
En ‘n mangel vir ‘n man,
‘n Ander man, groter man, is ‘n Morne man,
Vat ‘n Kitch, vat ‘n Bok en maak ‘n champion!
Bokke! Bokke! Bokke! Bokke!
Hie’ kommie Bokke!

Rob

Share
Published by
Rob

Recent Posts

Rugby Hall of Fame

See who has been inducted into the International Rugby Hall of Fame. (more…)

19 years ago

Video – JP Nel KO’s Rocky

Video of JP Nel knocking Rocky Elsom lightsout! (more…)

19 years ago

Video – Habana smashes Tuiali’i

Bryan Habana puts in a big hit on Mose Tuiali'i in the Super14 semifinal against…

19 years ago

Video – Fleck punches Cohen

Robbie Fleck takes a swipe at Ben Cohen - and connects. (more…)

19 years ago

Video – Corne elbows Jonno

Corne Krige, after nearly being strangled to death on the deck, lashes out at Martin…

19 years ago

Video – Monster Drop from Steyn

Francois Steyn kicks a monster drop goal against the Western Force (more…)

19 years ago