[Rapport] Rassie Erasmus sal beslis Heyneke Meyer en die Springbokke se tegniese analis wees.
DÃt is dieselfde rol wat Erasmus onlangs nog tydens die Wêreldbeker-toernooi in Nieu-Seeland in Peter de Villiers se afrigtingspan vervul het.
Die groot verskil is egter dat Erasmus dié keer van die begin af voltyds saam met Meyer met die Bokke sal werk – en nie soos verlede jaar kort voor die Wêreldbeker gevra sal word om die kastaiings in die Bok-kamp se vuur te kom uitkrap nie.
Erasmus vergader vandeesweek met Meyer en die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) oor sy kontrak en daar word geen probleme voorsien wat sal keer dat Erasmus pen op papier sal sit nie.
See who has been inducted into the International Rugby Hall of Fame. (more…)
Bryan Habana puts in a big hit on Mose Tuiali'i in the Super14 semifinal against…
Robbie Fleck takes a swipe at Ben Cohen - and connects. (more…)
Corne Krige, after nearly being strangled to death on the deck, lashes out at Martin…
Francois Steyn kicks a monster drop goal against the Western Force (more…)