Chat Bietjie Ball pre World Cup All Black toets op Twickenham

Die span is gekies teen die AB’s

Maar ek is confused! Kan Pollie in? Hoe? Ens ens ens en die skoppe!

Sien julle volgende Dinsdag by @afriforumteater met ons gas Kobus Wiese en @stefanjansenmusic wat tunes gooi!

Ons kom ook Mosselbaai toe in September saam ons hond @schalkbr

Related