Die derde hoofstuk van die FNB Varsitybeker-reeks, ondersteun deur Steinhoff Internasionaal, sal op Maandag 1 Februarie afskop, met die organiseerders en borge wat die rugbypubliek en die onderskeie universiteite aanspoor met die 2010 slagspreuk ‘ondersteun jou manne’. (more…)