6 thoughts on “Ek is ‘n bloubul / I’m an idiot

  1. As ek intik ek is n bloubul se dit ek is n idiot maar as ek dit los skryf se dit ook so. Julle moet julle feite reg kry voor julle sulke dom goed sit. Google is verkeerd opgestel!!!.
    Maak reg jou foute Google…. Julle het n klient verloor!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  2. Nou Steyn, so hoeveel geld het jy nou maandeliks aan Google betaal dat hulle jou as klient sal mis?

  3. Obronie, Steyn is nou nie meer by Goooogle nie. nou is daar een nul minder.
    Steyn, vat hulle hof toe, hulle klim in jou karakter in.
    Sterkte.

Comments are closed.