Lekke Boys en Poppe! Dankie dat jy jy is… Dankie ook aan Hennie’s en Castle Lager SA vir CBB! For the people by the people. Da vat ep06!
Month: September 2022
Boys! (En poppe…) Ons kan hom nog deurhaak! Baie dankie aan Castle Lager SA en Hennie’s wat CBB moontlik maak!
Boys, (en poppe)… Ons het werk om te doen. Moenie Saterdag by die huis sydnie – Kom by jou naaste Hennies uit en vang ‘n Castle in die frame om dalk ‘n fris bar tab te wen.
