CBB 2022 S2 Ep 03
Dis die Pommies die naweek, ek is bietjie weg, maar ek en Porrie het nogsteeds iets aan mekaar gesit vir julle! Laaste game van die jaar boys! #geesweeties Dankie aan Hennie’s en @castlelagersa