CHAT BIETJIE BALL EP010

#sitmyop saam @firewatercinnamon bestel ‘n firewater en scan jou slip in op die @therealhennies app en staan ‘n kans om ‘n naweek saam my en Pottie te kom rugby kyk en ‘n gas te wees op Chat Bietjie Ball